TV Plus (Afrikaans)

MODERN FAMILY

-

Seisoen 9 e.tv (*194) 19:30 Episode 8 (komedie) 5 Julie

Dié episode is propvol sterre wanneer die Pritchett-DunphyTuck­er-familie mekaar wil oortref met glanssterr­e met wie hulle al omgegaan het. Wees op die uitkyk vir kameerolle deur Coldplay se voorsanger Chris Mar tin, die komediant Billy Crystal en die beroeps-NFL-ster Terry Bradshaw.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa