TV Plus (Afrikaans)

THIS IS US

-

NUWE REEKS! Seisoen 1 SABC3 (*193)

18:30 Episode 1 (drama) 6 Julie

Hou vas, die tydspronge in dié intense familiedra­ma is diep en moeilik. Die Pearson-sibbe is die hooffokus in die hede en neem ons op ’n dagavontuu­r na die verlede om hul grootwordj­are te sien. Hou die snesies naby – jy gaan beslis ’n paar trane stort.

Lees meer op ble. 20 en 59.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa