TV Plus (Afrikaans)

MEAT: A THREAT TO OUR PLANET?

-

Seisoen 1 BBC Earth (*184) 19:00 (dokkie) 7 Julie

Die wetenskap-en-natuurlewe­aanbieder Liz Bonnin reis reg oor die wêreld om die impak van ons vleislus op ons planeet en die omgewing te bepaal. Sy kom loer selfs by Suid-Afrika in waar sy ontdek wat tot die uitwissing van die pikkewyne lei.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa