TV Plus (Afrikaans)

ANIMAL KINGDOM

-

NUWE REEKS! Seisoen 1 e.tv (*194)

22:00 Episode 1 (drama) 13 Julie

Ouma Smurf het ’n hele misdaadfam­ilie grootgemaa­k in dié semi-biografies­e dramareeks. En moenie jou deur die Smurf met haar ouvrouvoor­koms om die bos laat lei nie – sy sal jou ewe maklik ’n kolwyntjie gee as met ’n mes doodsteek.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa