TV Plus (Afrikaans)

THE TWELVE

-

NETFLIX | 2019 | DRAMA | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF VR. 10 JULIE

’n Skoolhoof se eksman beskuldig haar van die moord op twee mense – haar beste vriendin en haar eie dogter. Dié Belgiese reeks (Vlaams met Engelse onderskrif­te) fokus op die lewe en reaksie van die 12 jurielede wat vir haar saak aangewys is en hoe hulle te werk gaan om hul beslissing te bereik.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa