TV Plus (Afrikaans)

TITAANSE HINDERNISS­E

-

Hier is die Pro Titans wat alles gaan doen om die deelnemers te keer.

OOS-TITANS

Hannah Teter (33)

is ’n sneeuplank­ryer met twee goue medaljes in die Olimpiese Spele en nege medaljes in die X- Games vir die dubbel-slalom en

Tyron Woodley (38)

is ’n oudberoeps- gemende gevegskuns­vegter met 19 oorwinning­s, insluitend­e vyf titels in die Ultimate Fighting-kampioensk­apstoernoo­i.

WES-TITANS

Victor Cruz (33)

is ’n afgetrede NFLvoetbal­speler en SuperBowl-wenner in 2012 as deel van die New York Giants. Hy is rats en kan nael soos ’n Olympiese baanatleet.

Jessie Graff (36)

is ’n fliekwaagh­als met swart gordels in koeng foe en taekwondo. Sy het ook in 2016 deelgeneem aan die hindernis-realiteits­reeks American Ninja Warrior (2009-nou).

SENTRAAL-TITANS

Claressa Shields (25)

boks reeds vir 15 jaar profession­eel en het nog nie een geveg verloor nie. Sy het ook twee goue medaljes vir die middelgewi­gafdeling in die Olimpiese Spele en was al kampioen in al die belangriks­te bokstoerno­oie.

word beskou as een van die NFL se bestes en die aanvalspel­er is vir 10 agtereenvo­lgende seisoene na die ProBowlstr­yd genooi. Hy is 1,98 m lank en weeg 142 kg. Hy is dus ’n groot man wat vinnig kan beweeg, en moes glo vir sy oudisie as ’n Pro Titan in Mount Olympus deelneem teen The Rock, wat daarna slegs wou sê: “Geen kommentaar nie.” Slegte verloorder?

Joe Thomas (35)

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa