Weg! Platteland

Vat hom, Flaffie

-

Bring ’n stoel en kom verkyk jou die naweek van 24-27 September aan die fluksste skaaphonde terwyl hulle deur die beroemde Aled Owens van Wallis beoordeel word. Die halfeindro­nde van die nasionale Skaaphondk­ampioenska­p is die Saterdag en die eindronde Sondag op die plaas Grootvlei op die Greytonpad, distrik Caledon (GPS S34.169634 E19.616479). Prys R40 p.p. (R30 vir leerlinge en pensioentr­ekkers). Kontak 083 392 1956 (Pippa) of 083 448 1739 (Andrew)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa