Weg! Platteland

Mooi so, Middelburg!

-

Die mense van Middelburg in Mpumalanga is duidelik baie lief vir hulle dorp. Ná ’n titaniese Sms-stryd in die kyknetprog­ram Kwêla se Dorp van die Jaar-kompetisie het hulle die ander twee finaliste in die eindronde – Wellington in die Wes-kaap en Swakopmund in Namibië – uitgestof om aangewys te word as 2015 se wenner. Mooi so, en geniet die groot makietie op 25 September om die prestasie te vier.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa