Boer­tjie-kontreifees, Bultfontein 3-5 Sep­tem­ber 2015

Weg! Platteland - - Nuus En Dagboek -

Bo en be­hal­we san­gers soos Bobby, Karlien, Na­di­ne en Jay is daar boe­re- en ge­wo­ne sport, per­de, ska­pe, bok­ke, rep­tie­le, trek­kers, lor­ries, ’n Mnr. en Mej. Mal­le­­meu­le, vei­lings, volk­spe­le, pot­jie­ko­sen stof­loop­kom­pe­ti­sies, en selfs g­ri­me­ring- en haar­styl­de­mon­stra­sies.

Waar? Fees­ter­rein. Prys Tal­le pak­ket­te is be­skik­baar.

Kon­tak vol­la­boer­tjie­fees.co.za 083 636 1555

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.