Weg! Platteland

Fork & Cork-wynfees, Wellington 12 September 2015

-

Maak jou reg vir die beste plaaslike kos, wyn, vermaak, ’n varsproduk­te- en leefstylma­rk en ’n splinternu­we wynteater wat vyf produksies aanbied.

Waar? Kleinevall­eij-wynlandgoe­d. Tyd 10:00-18:00. Prys R150 p.p. (sluit wynglas, gratis proeë en toegang tot die wynteaters in), gratis vir kinders o.17. Kontak wellington.co.za/

fork cork 021 864 1378 >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa