Er­fe­nis­dag-blom­me­fees, Her­ma­nus 24-27 Sep­tem­ber 2015

Weg! Platteland - - Nuus En Dagboek -

Die plaas­li­ke Bo­ta­nie­se Ver­e­ni­ging vier die wê­reld­be­roem­de fyn­bos van die streek met be­ge­lei­de stap­tog­te, uit­stal­lings, hand­werk, tuis­ge­bak en pret vir die kin­ders.

Waar? Fern­kloof-na­tuur­re­ser­vaat. Prys R20 p.p. (gra­tis vir kin­ders).

Kon­tak Her­ma­nus Bo­ta­ni­cal So­cie­ty bot­so­cher­ma­nus@ tel­kom­sa.net

Vet­plant-len­te­skou

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.