Weg! Platteland

Nasionale Pinotageda­g, Stellenbos­ch 10 Oktober

-

Die Suid-afrikaanse wynbedryf bring hulde aan ons land se beroemdste druifsoort en wyn. Die Simonsig-landgoed, wat deel vorm van die wynstreek se nuwe Pinotage Root, sit ’n spesiale tweegangmi­ddagete voor met pinotage daarby.

Waar? Simonsig (op die Kromme Rheepad). Prys R250.

Kontak simonsig.co.za wine@simonsig.co.za 021 888 4900

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa