Weg! Platteland

Secret-fees, Stellenbos­ch 30 & 31 Oktober 2015

-

Op die Vrydag bied plaaslike en internasio­nale sprekers praatjies en interaktie­we werksessie­s aan oor kos, wyn, etiese kosproduks­ie en selfvolhou­baarheid, en die Saterdag is dit tyd vir die jaarlikse mark.

Waar? Spier-wynlandgoe­d. Prys R1 100 (dit sluit in die konferensi­e, laatontbyt, wynproe, middagete met wyn en ’n geskenksak).

Kontak spiersecre­t.co.za quicket.co.za (kaartjies)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa