Weg! Platteland

Straatfees, Winterton 7 November 2015

-

Dié dorpie in die Sentrale Drakensber­g sluit sy hoofstraat vir die dag en trakteer besoekers op ongewone stalletjie­s, Zoeloedans­e en -tamboermei­sies, optredes deur allerhande soorte musiekmake­rs (ook die Drakensber­gse Seunskoor), vintagemot­ors, ’n mallemeule, perdekarri­tte en die lekkerste eet- en drinkgoed uit die kontrei.

Kontak 082 548 9910 (Annali) of 036 488 1620 (stalletjie­s)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa