Karoo-kultuurfees, Prince Alfred Hamlet 17 Oktober 2015
’n Veldblommeskou, veteraanmotors, -trekkers en -landbou-implemente, skaapskeer en wolklas, ’n broodbakdemonstrasie deur die Kleinplasiemuseum, rieldansers, tradisionele kosse en ’n springkasteel, troetelplaas en rotsklim vir die kinders. Waar? Laerskool F.D. Conradie.
Kontak hkkf.co.za 082 450 9532