Kuns­roe­te, Baard­skeer­ders­bos 17 en 18 Ok­to­ber 2015

Weg! Platteland - - Nuus En Dagboek -

Mik na dié sjar­man­te ge­hug­gie in die sui­de­li­ke O­ver­berg vir ’n do­syn (kin­der-en hond­vrien­de­li­ke!) kuns­ten­toon­stel­lings en lek­ker kos en wyn. Daar is baie oor­nag­plek en pe­trol, maar geen kits­ban­ke nie.

Kon­tak baard­skeer­ders­bos ar­trou­te.com 082 651 7414

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.