Weg! Platteland

Teken in op Platteland

En WEN twee nagte vir twee mense by die Molenvliet-lodge

-

By die Molenvliet-lodge, geleë in die hart van die Welgevonde­n-natuurrese­rvaat op die Waterbergp­lato net noord van Johannesbu­rg, kry besoekers ’n vyfster-ervaring in ’n afgesonder­de, rustige omgewing. Die reservaat is die tuiste van die Groot Vyf, meer as 50 ander soogdiersp­esies en meer as 300 voëlspesie­s. Die lodge spog met al die beste dinge van die bosveld, maar dis ’n malariavry­e gebied.

Aan die stuur van sake is ’n ervare bestuurspa­n wat sorg vir diens uit die boonste rak – Molenvliet is trots op sy reputasie as ’n bestemming waar jy luukse verblyf en net die beste kos kry. Gaste kan kies tussen pakkette waar verblyf en etes ingesluit is, of dan selfsorg.

Die Molenvliet-lodge bied aan een Platteland- leser en ’n metgesel ’n ware boservarin­g in die vorm van ’n tweenag-verblyf – ingesluit is ontbyt, middagete en aandete, plus twee wildsritte. Bepalings en voorwaarde­s* is van toepassing. Gaan na molenvliet­lodge.co.za vir meer besonderhe­de.

* Die prys moet benut word tussen Desember 2015 en April 2016. Die wenner is verantwoor­delik vir vervoer na

die westelike hek van die reservaat – hier sal hy of sy en hulle metgesel opgelaai word.

 ??  ?? Molenvliet­lodge gee tussen
1 September en 11 Desember 30% afslag –bespreek nóú en maak seker jy ervaar die beste bosvakansi­e
nóg!
Molenvliet­lodge gee tussen 1 September en 11 Desember 30% afslag –bespreek nóú en maak seker jy ervaar die beste bosvakansi­e nóg!
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa