Ca­rin van S­chalk­wyk

Weg! Platteland - - My Dorp -

Pre­di­kant van die NGK en VGK

“Die naas­te hos­pi­taal en am­bu­lans is in Bloem­fon­tein, en dít is ’n erns­ti­ge pro­bleem. Ge­luk­kig is dr. Du Toit Bo­tha uit­ste­kend. En van die boe­re, soos An­dré Ja­cobs, het al ’n paar keer in ’n nood­ge­val Bloem toe ge­jaag. Hul­le kan ’n kar lóói, hoor!”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.