Desireé Rouls
Assistent by BKB
“Ek was aan die begin maar skrikkerig om met die boere te werk. Hulle het vir my so kwaai gelyk... Maar ek het hulle nou al leer ken en werk baie lekker saam met hulle.”