KIES UIT DIÉ TOERE VIR 2015-’16
19-29 April 2016 28 Junie-8 Julie 2016 6-16 Augustus 2016 15-25 September 2016
Hoe lank is die toer? 11 dae, 10 nagte. Van waar vertrek die toer? Nata, Botswana. Eindpunt Kasane, Botswana. Waar slaap ons? Formele verblyf. Prys R20 850 p.p. (30% ekstra vir enkelbespreking).