Weg! Platteland

Winter-aandlug

RICHMOND

-

Richmond lê reg langs die N1 in die Karoo, tussen

Hanover en Beaufort-wes. In die winter kan die nagte ysig wees – letterlik – maar ook skouspelag­tig.

’n Stilte daal oor Loopstraat neer terwyl die skemerlug bloos. Voëls soek slaapplek vir die nag en uit die skoorstene begin vuurrook die lug in rank.

Tyd vir lamskenkel­s en ’n glasie goeie rooiwyn...

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa