Weg! Platteland

Lekker in die Langkloof

JOUBERTINA

-

As ek kan kies, sal ek altyd tussen die Kaap en die Tuinroete (of verder) eerder Roete 62 as die N2 ry. Die N2 het nou wel daardie besonderse uitsig oor die see terwyl jy by die Kaamansriv­ierpas kom, maar Roete 62 het die ongeloofli­kste blou lug en mooi stapelwolk­e. En daardie lekker ooppadgevo­el wat jy nie oral kry nie. Én, as jy gelukkig is, ’n eensame Chevrolet Firenza lang ’n verlate pad. Hierdie foto is geneem op Joubertina in die Langkloof, daar waar hulle met appels boer. In die verte sien ’n mens die hange van die Tsitsikamm­aberg. >

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa