Weg! Platteland

Druk hom in die rooi!

IXOPO

-

Alan Paton het nou wel geskryf van die “lieflike pad tussen Ixopo en die heuwels”, maar hy het nie eintlik iets oor Ixopo self gesê nie – waarskynli­k met goeie rede! Tog voel ’n mens ’n soort energie op dié dorp met sy baie suiwelplas­e, veral as die taxi’s laat Oktober, wanneer die jakarandas met ’n pers kleed spog, in die strate bedrywig is.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa