Weg! Platteland

WAT JY MOET WEET

-

Wanneer? Saterdag 17 Oktober en Saterdag 14 November 2015 van 10:00 tot 16:00. Waar? Picardi Place op die Slanghoekp­ad, ’n hanetree van Rawsonvill­e en Goudini-spa. Prys R1 050 p.p. Dit sluit in die werksessie en al die bestanddel­e, wynproe, middagete voorgesit met Du Toitskloof-wyn en ’n lekker geskenksak ter waarde van R600+ met ’n Platteland- voorskoot, produkte van Eureka Mills, ’n bottel rooi- of witwyn van Du Toitskloof, olyfolie van Koringberg, erfenissaa­d vir jou somer-permakultu­urtuin met die kompliment­e van Livingseed­s ( livingseed­s.co.za) en ’n digitale intekening op Platteland vir 2 uitgawes. Bespreking­s Bel Donvé Myburgh by 021 443 9830 of stuur ’n e-pos aan donve.myburgh@media24.com. Belangrik Slegs die eerste 25 mense wat bespreek én betaal, sal aanvaar word.

Lus vir oorbly?

Beperkte verblyf is op die plaas beskikbaar – bel Jaco Brand by

082 788 9019 om te bespreek of stuur e-pos na jaco@picardipla­ce.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa