Weg! Platteland

Kry alles reg

-

INKOPIELYS

• gietvorms – ons het twee emmers vir ons pot gebruik en twee plastieksk­ottels vir ons waterbak (die verskil tussen die twee vorms moet minstens 3-4 cm wees) • ogies- of gegalvanis­eerde draad • sonneblomo­lie • sementpoei­er en fyn bousand – as jy die eerste keer met sement werk, is die voorafgeme­ngde soort – mortar mix – die maklikste

GEREEDSKAP

• draadknipp­er • kwas • kurkprop of klein plastiekdo­ppie sowat 3-4 cm

hoog (vir die dreinering­sgaatjie van die pot) • ou emmer of plastiekko­m (om die sement in te meng) • ou houtlepel ( jy sal dit nie agterna weer

in die kombuis kan gebruik nie…) • sterk plakband (opsioneel) • skroewedra­aier (opsioneel – om die gat

vir die pot uit te breek)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa