Weg! Platteland

Bou ’n groentebed­ding

Hy’s van hout en hy staan op stelte

- PROJEK EN TEKS ZIGI EKRON FOTO’S PETER VAN NOORD

Zigi sê...

Hierdie plantbak is van behandelde hout en het nie verf of vernis nodig nie. Jy kan hom bloot vol grond gooi en hy behoort jare te hou. Jy kan ook plat planke vir die sykante gebruik, maar ons het planke met ’n geronde profiel gebruik wat aan weerskante met ’n lippie oor mekaar pas. (Die Engelse naam daarvoor is log lap boards.) Die kurwes gee aan die bak ’n mooi afwerking.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa