Tuin­maak­kur­sus­se, Johannesburg Son­dae van­af 6 Sep­tem­ber 2015

Weg! Platteland - - Nuus En Dagboek -

Soug­ht Af­ter Seed­lings bied tuin­maak­kur­sus­se aan by hul­le stads­plaas. Be­gin­ners kan kies uit 6 en 20 Sep­tem­ber en 11 Ok­to­ber, die in­ter­me­di­ê­re kur­sus word op 25 Ok­to­ber en 1, 8 en 15 No­vem­ber ge­hou, en die ge­vor­der­de kur­sus op 29 No­vem­ber en 6 De­sem­ber.

Kon­tak soug­htaf­ter­seed­lings.co.za 082 365 0050

Cli­vi­as­koue

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.