Weg! Platteland

Koffiehuis­konsert & Dankfeesba­saar, Danabaai 30 & 31 Oktober 2015

-

Die NG kerk op dié dorp, 7 km suidwes van Mosselbaai, hou ’n koffiehuis­konsert en koekversie­rkompetisi­e die Vrydagaand en ’n eg platteland­se basaar met ’n kaas-en-wynproe die Saterdag. Groot pryse kan gewen word.

Kontak 082 857 5016 (Lienkie Els)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa