Weg! Platteland

MA, EK IS HONGER!

-

• Waterkloof-winkel

Vir ’n kersligete met ’n plaasatmos­feer kan jy in die ou winkeltjie van die afgestorwe dorpie Waterkloof, net buite Philippoli­s, gaan eet. Dit is besonders, maar word slegs op bestelling gedoen. Probeer die ribbokboud. Kontak 082 770 0101 (Pierre en Corrie Jacobs)

• Sielskos

Hier kan jy lekker ontbyt en koffie kry, maar ook ander ligte etes en heerlike skaaptjops. Elwena Pienaar maak aandetes en Sondagmidd­agetes op bestelling. Waar? Voortrekke­rstraat, by die Laurens van der Post-gedenktuin. Kontak 073 878 6820

 ??  ?? Sielskos
Sielskos

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa