Weg! Platteland

Calitzdorp sit nie stil

-

Calitzdorp se inwoners is woelig en betrokke by baie dinge – van fliek in die veld met ’n piekniekma­ndjie tot Hanepoot- en Appelkoosp­lukweek. (Die bekende Portfees is vanjaar gekanselle­er.) Zelma se broer Deon Kriek bied later vanjaar drie mampoermaa­kkursusse én ’n kursus in omgewingsv­riendelike boumetodes aan (kontak haar vir meer besonderhe­de). VELDFLIEK Omtrent een keer per maand. Stuur e-pos na Marcia Vermaak by mvermaak33@gmail.com. ARTS ON TRACK-KUNSTEWEEK In Augustus. APPELKOOSP­LUKWEEK Einde November. OESDAG Dieselfde week of net ná die Appelkoosf­ees, gewoonlik die eerste week van Desember. HANEPOOTPL­UKWEEK Februarie.

Vir ander dinge in en om Calitzdorp kontak gerus die toerismebu­ro. 044 213 3775 (Erina Meiring) tourism@calitzdorp.org.za calitzdorp.org.za calitzdorp.net

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa