Weg! Platteland

Molly Lensley

-

ontvang gaste by The Willowgast­ehuis vriendelik en is vol praatjies. Hierdie kroeg, sê sy, mag omtrent nie skoongemaa­k word nie, want dis “oom Pepi se heiligdom”. Sy vertel ook sy’s baie opgewonde oor die “profetiese boodskap” wat twee oudinwoner­s gebring het toe hulle die

vorige aand hier oorgeslaap het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa