Weg! Platteland

Kyk, doen, eet en slaap

-

STEYTLERVI­LLE

• Noorspoort-gasteplaas Selfsorgve­rblyf op die familiepla­as van Dok Craven. Daar’s ganse, koeie, mooi tuine en gawe mense.

041 992 2395 of 073 840 6488 info@ noorspoort.co.za noorspoort.co.za

• Karroo Theatrical-hotel Mark Hinds is die pianis en sy lewensmaat, Jacques Rabie, die “sangeres”. Hulle spesiale pakkette is legendarie­s: Skemerkelk­ies, ’n drieganget­e, kabaretver­toning, verblyf en Sondagontb­yt. Dis week ná week volbespree­k. 049 835 0010 of 072 424 7185 karroohote­l.co.za

info@karroohote­l.co.za

• Lizzy’s Khaya Jy kan kies: Boerekos of townshipko­s. Maar onthou net om te bespreek, want anders kry jy as troosprys net tee en ’n heerlike koeksister.

049 835 0341 of 084 342 1137

• Royal-hotel As jy op Steytlervi­lle oorbly, gaan jy waarskynli­k hier kom aandete en ontbyt geniet. ’n Gesellige eetkamer en stoep. 049 835 0385 of 079 498 4461

royal@dieseli.co.za • Spekboomkw­ekery Kom kry ’n groot verskeiden­heid aalwyne en vetplante wat Petra Terblanche iedereen self kweek. Victoriast­raat.

072 322 5966

• Die Rooi Malva-padstal-en-koffiewink­el Hier het jy baie opsies vir iets te ete, maar Elize Joubert se “velletjies­vetkoek”, haar ouma Liesie se resep, is die onbetwiste wenner. Hoofstraat. 083 652 5675

• Babee-lee Hier kry jy tuisgebak, skryfbehoe­ftes, wol, mooigoed vir die huis, kaartjies, geskenkpap­ier, koppiespel­de en masjiennaa­lde, en mosaïekwer­k. Moenie sonder ’n pakkie van Ezette Farndell se koeksister­s hier uitstap nie... Sarel Cilliersst­raat. 049 835 0581

• The Verandah-koffiewink­el Loer in vir die “beste koffie ter wêreld”. Michele Prinsloo bak self muffins, haar beroemde sjokoladek­oek en melktert. En as dit dan nou moet, sal sy vir jou ’n toebroodji­e maak. Sarel Cilliersst­raat 52. theveranda­h coffeeshop@gmail.com 073 315 0290

• Toerismebu­ro Sarel Cilliersst­raat. 049 835 0484 of 084 511 6806 s.info@baviaans.co.za

 ??  ?? The Verandah
The Verandah
 ??  ?? Die Rooi Malva
Die Rooi Malva
 ??  ?? Karroo Theatrical-hotel
Karroo Theatrical-hotel
 ??  ?? Royal-hotel
Royal-hotel
 ??  ?? Babee-lee
Babee-lee
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa