Weg! Platteland

Wen!

-

Twee lesers kan elk ’n gratis jaar lange inteke

ning op die program wen. Al wat jy moet doen, is om ’n bietjie kreatief te raak en ’n Instagram-foto te neem wat iets wys van ’n groentetui­n – merk dit asseblief @myplattela­nd en #vegetable. Ons sal dan saam met ’n kenner die twee beste foto’s kies. Die wenners sal op ons Facebook-blad bekend gemaak word. @myplattela­nd

Platteland

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa