Boe­ke

Wat is lek­ker­der as om op ’n lui­lek­ker so­mers­dag met ’n boek le­pel te lê – of jy nou be­lang stel in kook, braai, tuin­maak, huis reg­ruk of Moe­der Na­tuur. Hier is Plat­te­land se guns­te­lin­ge van die sei­soen.

Weg! Platteland - - News -

Wen ’n wa­vrag boe­ke

PU­RE PLAT­TE­LAND! Ma­ri­a­nas se vier sei­soe­ne – Kos uit die tuin vir die ta­fel deur Ma­ri­a­na Ester­hui­zen met fo­to’s deur S­te­phen Inggs Ons het ver­le­de jaar in die len­te-uit­ga­we van Plat­te­land ge­skryf oor Ma­ri­a­na en Pe­ter Ester­hui­zen van die O­ver­berg­se...

100 New Herbs deur Mar­ga­ret Ro­berts Suid-a­fri­ka se krui­e­ko­nin­gin stel 100 nu­we kruie be­kend wat jy in die kom­buis en/of me­di­si­naal kan ge­bruik. Daar is nie net mooi fo­to’s en raad oor hoe, waar en wan­neer jy dit moet plant en oes nie, maar ook ver­skeie...

Gar­de­ning for But­ter­flies deur S­te­ve Wood­hall en Lind­say Gray Met die stap-vir-stap-aan­wy­sings en plant­voor­stel­le in dié boek kan jy jou eie in­sek­vrien­de­li­ke tuin be­plan en plant om ’n groot ver­skei­den­heid skoen­lap­pers na jou lap­pie aar­de toe te lok....

We­ber S­te­ak & We­ber C­hic­ken deur Ja­mie Pur­vi­an­ce Is jy die wê­reld se bes­te braai­er, maar jou s­te­ak of hoen­der kom nie al­tyd te waf­fers uit jou ke­tel­braai nie? Die braai­mees­ter Ja­mie Pur­vi­an­ce deel meer as 60 s­te­ak-of hoen­der­re­sep­te in el­ke boek, plus...

Ro­se – Die Suid-a­fri­kaan­se groei­gids vir al vier sei­soe­ne deur Nan S­teyn ’n Ve­te­raan-roos­kwe­ker be­spreek let­ter­lik el­ke as­pek van or­ga­nie­se roos­ver­bou­ing – ook die moont­li­ke slag­ga­te. Haar gids is stamp­vol raad en wen­ke en dus die boek vir ge­wo­ne...

Braai & Pot­jie Fla­vours and Tra­di­ti­ons deur Sophia Lin­dop Bui­ten heer­li­ke re­sep­te soos T­hai­se mos­sel­pot­jie en vier­kaas-pap­tert deel Sophia Lin­dop in hier­die kom­pak­te boek al­ler­lei ly­sies vir die bes­te braai­ge­reed­skap, braai­teg­nie­ke, gaar­maak­tye vir...

Clo­ver se Guns­te­ling-braai­re­sep­te Ver­geet van rug­by en sok­ker – bráái is ons na­si­o­na­le sport. In dié boek wag oor­ge­noeg re­sep­te om jou ta­len­te langs die vuur nu­we woe­ma te gee – of jy nou peu­sel­hap­pies wil maak, of slaai, vis en see­kos, bees-, wilds-...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.