LAAT HOOR VAN JUL­LE!

Weg! Platteland - - Vertel ons -

He­leen Nie­re wen ’n ga­we ge­skenk­pak van Soug­ht Af­ter Seed­lings ter waar­de van R1 000. Dit be­staan uit ’n hout-oes­mand­jie, Ma­gic See­der, 2 sproei­kop­pies, wor­tel­geur seep, saad­stok­kies, ’n plant­skêr­tjie en 5 pak­kies er­fe­nis­saad van Franchi Se­men­ti. Be­soek soug­htaf­ter­seed­lings.co.za vir meer in­lig­ting of om aan­lyn te koop.

Skryf vir ons en ver­tel ons van jou skuif of ver­lan­ge plat­te­land toe, die ka­rak­ters op jou dorp, die fees­te en ba­saars wat jul­le hou, die din­ge wat jou pla, jou tuin, die­re en slim plan­ne... Stuur e-pos na ver­te­lons@weg­plat­te­land.co.za of skryf aan Plat­te­land Ver­tel ons, Pos­bus 740, Kaap­stad 8000. Ons gee voor­keur aan brie­we van min­der as 300 woor­de. Ont­hou om jou voor­naam en van te gee en, be­lang­rik, die dorp waar jy woon.

Plat­te­land be­hou hom die reg voor om brie­we te re­di­geer en ver­kort.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.