Weg! Platteland

DRINK (REG) EN BESTUUR, JA

-

Dié tyd van die jaar het baie Suid-afrikaners mos nie brieke as dit by die kêrel met die kurkhoed kom nie. Hier by Platteland is ons self lief vir ’n wyntjie, maar ’n mens laat sak jou kop in skaamte oor ons hemelhoë alkoholver­wante padsterfte­syfer. • Dis hoekom ons mal is oor

Van Loveren se nuwe alkoholvry­e “vonkelwyn”. Jy kan behoorlik fuif en twéé bottels Papillon Sparkling Blush (van rooi muskadeldr­uiwe) of Papillon Sparkling White (van wit muskadeldr­uiwe) wegslaan as jy wil, maar steeds met ’n rein gewete agter die stuur inskuif. Dit kos tussen R35 en R40 per bottel by supermarkt­e en drankwinke­ls landwyd.

vanloveren.co.za • Inah se druiwesap word van suiwer kultivardr­uiwe – merlot, cabernet sauvignon en shiraz – gemaak. Geen suiker word bygevoeg nie en danksy die Thermo Flashontre­kking s proses wat die doppe en pitte ook pers, spog die sap met dieselfde komplekse geure, pragtige kleur, en antioksida­nte en fitonutrië­nte wat jy kry in wyn wat van dié kultivars gemaak word. Anders as ander druiwesap kan jy dit vir tot vier jaar teen ’n konstante temperatuu­r hou. Die sap het in 2014 ’n bronsmedal­je gewen by die Los Angelesint­ernasional­e wyn toekenning­s .0218813182 inahsuperi­orproducts.com

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa