Weg! Platteland

Rusbankrei­se…

-

Hier by Platteland glo ons in die ou sêding “oos, wes, tuis bes”, maar soms is dit lekker om vir ’n naweek die pad te vat en die platteland te verken. As jy idees soek vir ’n naweekwegb­reek, sal jy dalk die Tv-program Vrydag 4 uur op Media24 se Afrikaanse Tv-kanaal, VIA (Dstv-kanaal 147), geniet. Elke Vrydag om 16:00 vertrek die aanbieders op ’n nuwe avontuur. viatv.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa