Weg! Platteland

Ontmoet die mense

-

Monika Vermaak Mede-eienaar van Yanuck “Kakamas is die koelste streek in die land, want hier het almal lugreëling.” Lo-ammi Louw Mede-eienaar van Yanuck

“Ons dorp het eintlik alles wat ’n mens nodig het. Volgende jaar word hier ook ’n nuwe sentrum gebou waar nog winkels sal oopmaak.”

Dawid van Vuuren Landboueko­noom en boer

“Die wingerde en vrugte doen baie goed hier omdat dit ’n baie gesonde gebied is en hier oorvloedig water is. Amper alles word uitgevoer omdat die boere net soveel meer betaal word.”

Nicolene Jordaan Bestuurder by Palmhof-chalets

“Ons het fantasties­e weer en pragtige natuur om ons. In die somersomer wilwil onsons netnet allesalles buitebuite doen.doen. Enen ons kan, want dit is veilig.”

Petro Dunston Kelnerin by Roast Bistro

“Ek werk verskrikli­k lekker hier by Roast en is ook baie dankbaarda­nkbaar virvir diedie werk,werk, wantwant ditdit isis maarmaar altyd skaars.”

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa