Weg! Platteland

Van visblikke tot visstories

-

LINKS BO Oom Jan Fourie, plaaslike skrywer en historikus, is die eienaar van die Strandveld­museum op Franskraal. Hy ken dié wêreld se stories en geskiedeni­s soos die palm van sy hand, en ’n begeleide toer deur die museum is ’n belewenis.

REGS BO Gansbaai Marine is die dorp se grootste visfabriek. Blikkiesvi­s, hoofsaakli­k sardyne en ansjovis, word hier verwerk en verpak, maar ook vismeel – en die gepaardgaa­nde klankie op die wind – word hier geprodusee­r. ONDER Sharman Geldenhuys, die biblioteka­ris, en haar assistent, Busiswe Mtatase, laat dinge vlot by Gansbaai se spoggerige biblioteek. Buiten Afrikaans en Engels is daar ook ’n groot versamelin­g Xhosa-literatuur. Volgens Sharman is die meeste besoekers ouer mense, en sy is teleurgest­eld dat al hoe minder van die dorp se jong klomp daar aandoen. “Vandag houkinders hulle mos net besig met ipads en sulke goed!” >

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa