Weg! Platteland

Bielie-basaar

-

Elke Vrydagogge­nd word daar in die NG kerksaal op die dorp basaar gehou. Tafels kreun onder handgemaak­te lekkernye, hekel- en borduurwer­k en allerhande kunsvlyt. Dit raak vinnig besig, en daarom moet ’n mens maar vroeg gaan om seker te maak jy kry die beste winskopies – met of sonder ’n koeksister in die kies. Eddie’s One Man Band verskaf die klankbaan.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa