Weg! Platteland

Op sy pos

-

Mario Davy is al sewe jaar die petroljogg­ie by een van die dorp se kleiner vulstasies. Hier’s net twee pompe, en daarom kan die rye karre in “spitstyd” lank raak. Mario werk van Maandae tot Saterdae van 06:00 tot 18:00. Soms is daar ander joggies wat hand bysit, maar meestal hou hy manalleen motoriste se wiele aan die rol. Oor Kersvakans­ies, wanneer die dorp die meeste besoekers ontvang, raak dinge dol, sê hy.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa