Weg! Platteland

In breë trekke

-

KLOKSGEWYS VAN LINKS BO Sal enigiemand kom sukkel by dié huis op Kleinbaai met so ’n waghond by die voordeur?

• ’n Klompie kinders ginnegaap vroegoggen­d in die buurt Masakhane vir die kamera.

• By die Tiekiedraa­i-antiekwink­el kan jy lánk snuffel tussen ougoed en mooigoed, alles uit die omgewing.

• Die naburige Blompark op ’n Sondagogge­nd. Al die strate hier is genoem na inheemse blomme.

• Die Sea View Tavern is ’n instelling op die dorp. Karaoke is groot op Saterdagaa­nde, en die tonge sowel as die vuiste kan lekker klap hier.

• Dawn Todd, oorspronkl­ik van Kaapstad, het vyf jaar as kroegdame gewerk by die Sea View Tavern. Sy beskou haarself steeds as die beste bar lady in die geweste – al is sy afgetree.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa