Weg! Platteland

Vangs van die dag

-

By die Gansbaai-vismark, een van die gewildste viswinkels op die dorp, spog die kok, Magdalene Loff, met ’n geelstert wat vroeër die dag uitgetrek is. André en Henriëtta Roux, eertydse stadsjapie­s wat die plek besit, bedryf dié eetplek in die hawe al die afgelope vyf jaar en sê hulle sal die lewe hier vir niks verruil nie. By die mark kan jy ’n groot verskeiden­heid (en ruim porsies) vars seekos geniet. Chopin (of Tjoppie), die kat, is altyd by as ietsie dalk van die bord af glip.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa