Weg! Platteland

Zigi sê...

-

Hierdie kis word grootliks van ou houtlaaibo­rde ( pallets) gebou en pas dus mooi by die herwinning­stema in. Hulle kos ongeveer R60 elk en afhangend van hoe groot jou kis moet wees, behoort sewe van hulle genoeg te wees. Koop nietemin ’n ekstra een ingeval van die planke breek as jy hulle uitmekaar haal – dit gebeur maklik. Die vullisdrom­me het ons teen R120 elk by Plasticlan­d gekoop. plasticlan­d.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa