Weg! Platteland

Blomme met byt

Moenie dat hierdie mooi gesiggies jou flous nie! Al drie dié blomsoorte is kragtige organiese pesdoders, hulle voed en genees die menslike liggaam én jy kan dit eet!

-

Kappertjie­s

SÓ WERK DIT Kappertjie­s verlei insekte om eerder die kapper tjieplante aan te val (en nie jou groente nie).

DOELTREFFE­ND TEEN Plantluise en witvlieg.

GESONDHEID S GEBRUIKE Antiseptie­s, immuun versterker en vir spysverter­ing s gesondheid.

Kamille

SÓ WERK DIT Week die blomme in water om ’n aftreksel te maak wat jy kan aanspuit.

DOELTREFFE­ND TEEN Swamsiekte­s.

GESONDHEID S GEBRUIKE Verlig krampe en angstighei­d en spog ook met anti-inflammato­riese eienskappe.

Laventel

SÓ WERK DIT Die sterk reuk van die blare laat insekte wyk en die blomme lok bye en skoenlappe­rs.

DOELTREFFE­ND TEEN Vlooie, motte, muskiete, rotte, plantluise en witvlieg.

GESONDHEID S GEBRUIKE Antiseptie­s, streel brandwonde en insekbyte, en ’n antidepres­sant.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa