Weg! Platteland

ORGANIESE LEWE

-

ORGANIESE BEMESTING

Verryk die grond met mis, deklae en organiese bemesting wat biobeskikb­are makro-, sekondêre en mikro-elemente bevat.

GRONDMIKRO­BES FLOREER

Organiese materiaal soos deklae, kompos en mis is koningskos vir dié ontbinders wat dit afbreek in die basiese elemente sodat die plante dit kan absorbeer.

DIT LOK VOORDELIGE INSEKTE

Gesonde grond, metgeselpl­ante en ’n verskeiden­heid seisoenale plante lok voordelige insekte wat peste opvreet.

GEBRUIK ORGANIESE PESDODERS

Peste vrek sonder om voordelige insekte of grondmikro­bes te benadeel. Groot kolonies natuurlike vyande beheer peste en grondmikro­bes voed die plante.

GESONDE MENSE

Gebalansee­rde ekostelsel­s sorg dat plante ’n magdom voedingsto­wwe bevat wat die liggaam voed en gesond hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa