Weg! Platteland

CHEMIESE DOOD

-

KUNSMATIGE BEMESTING

Jy gebruik ammoniakba­sisbemesti­ng wat baie stikstof en slegs die drie N:p:k-makroeleme­nte in die grond vrystel.

DIE GRONDMIKRO­BES VREK

Chemiese stikstofbe­mesting en ’n tekort aan voedingsto­wwe verwoes die mikrobes wat plante help om elemente uit die grond op te neem.

DIT LOK PESTE

Kunsmatige bemestings­towwe en pesdoders laat plante te veel aminosure produseer. Peste is mal oor aminosure...

GEBRUIK TOKSIESE CHEMIESE PESDODERS

Al die insekte en grondmikro­bes vrek. Die peste ontaard in superpeste waarvoor jy nóg sterker gif nodig het.

SIEK MENSE

Superpeste en plante wat gifoorblyf­sels en baie min voedingsto­wwe bevat, veroorsaak siektes in mense.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa