Weg! Platteland

Hierdie dinge moet jy weet

-

• Ek het al dié tuisgemaak­te pesdoders getoets op plante wat ek gekweek het om te eet. Geen van die resepte wat gelys word, is giftig vir mens of dier nie. • Die pesdoders is almal wateroplos­baar en 100% bio

afbreekbaa­r. Jy sal dit weer moet aanspuit ná reën. • Spuit die middels voor die son opkom of teen skemer

tyd sodat jy nie goeie insekte skade berokken nie. • Skottelgoe­dseep, groen Sunlightse­ep wat gerasper en geweek is, olie of opgeloste suiker werk alles as organiese “gom” wat help om die pesdoder te laat klou aan die plante waarop jy dit spuit.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa