Weg! Platteland

POEIER VIR VLOOIE EN BOSLUISE

-

Gooi 250 g voedselgra­addiatomat­iet in ’n plastiekho­uer. Verhit ’n metaalsosa­tiestok, dun skroewedra­aier of stopnaald en druk gaatjies in die deksel (dra handskoene sodat jy nie brand nie). Skud die poeier oor jou troeteldie­r se pels en vryf dit in. Die vlooie sal binne 12 uur vrek, en troeteldie­re wat hulleself lek, sal in die proses sommer ook van enige wurms ontslae raak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa