Weg! Platteland

Dis somer...

-

“... en oestyd langs die Oranjerivi­er – dan is die druiwe, waatlemoen, spanspek, mielies en turksvye in oorvloed. Jy ruik varsgesnyd­e lusern en natgeleide lande. Die dae is lank en warm en die onvoorspel­bare donderstor­ms intens. Dis ook genadetyd in my tuin – wanneer ek emmers vol rose en kruie pluk – en arms vol daarvan kan uitdeel.” Surine Bezuidenho­ut, Dyasonskli­p

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa